Paroles de Net Die Een Vir My (Maia Hee)

Nicholis Louw
Maia Hee
Maia Hoo
Maia Haa
Maia Ha Ha
Onthou, Ons soen, Gistraand, Tien uit tien
Wil net sк - jou bruin oл kyk regdeur my deur my hart
Hello - Hello - ek's uit - los 'n boodskap na die beep.
Ek bel jou terug - Dankie vir gistraand se fliek
(Ek) Wil jou sк jy's net die een vir my
Net die een vir my. Net die net die een vir my
Maar jou voice mail is al wat ek kry
Ek wil jou sк jyssie een vir my
Ek moet - jou sien - vanaand - ag toe nou
Sк ja - tel op jou foon sк "Ja" as ek jou vra
Hello Hello - ek's nogsteeds uit - los 'n boodskap na die beep.
Ek bel jou terug - Dankie vir gistraand se fliek
(Ek) Wil jou sк jy's net die een vir my
Net die een vir my. Net die net die een vir my
Maar jou voice mail is al what ek kry
Ek wil jou sк jyssie een vir my
InterprèteNicholis Louw
Paroles ajoutées par nos membresParoles ajoutées par nos membres

Les internautes qui ont aimé "Net Die Een Vir My (Maia Hee)" aiment aussi :